Die Mosambiekse kraaibek (Oplegnathus peaolopesi) is 'n vis wat voorkom noordwaarts vanaf Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Mozambique knifejaw. Die vis is 'n seldsame spesie.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Oplegnathus-peaolopesi.html

Kategorie:Beenvisse