Die Robynvis (Plagiogeneion rubiginosum) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die suidkus van Afrika van Kaapstad tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rubyfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Plagiogeneion-rubiginosum.html
Kategorie:Beenvisse