Andries Strauss (gebore in Pretoria, 5 Maart 1984) is ’n rugbyspeler wat vir die Southern Kings as ’n senter speel in die Superrugbyreeks. Hy het in 2010 saam met die Springbokke na Europa getoer en het een wedstryd vir sy land gespeel teen die Barbarians.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Alumni van die Universiteit van die Vrystaat