Tewis de Bruyn (gebore in Hoopstad, 5 Augustus 1982) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs as ’n skrumskakel en losskakel speel in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbyreeks.

Hy het in die verlede ook vir die Luiperds, Arende en Boland Kavaliers gespeel.

Eksterne skakels

De Bruyn se profiel op www.itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Rugbyafrigters