Die Koraalmooie (Centropyge bispinosa) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Coral beauty.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Centropyge-bispinosa.html

Kategorie:Beenvisse