WP Nel (gebore in Loeriesfontein, 30 April 1986) is ’n Suid-Afrikaansgebore Skotse rugbyspeler wat vir Edinburgh Rugby as stut speel in die RaboDirect Pro12. Hy het vroeër in sy loopbaan vir die Westelike Provinsie, Boland Kavaliers en Vrystaat Cheetahs gespeel.

Nel het hom in Julie 2012 in Edinburg gevestig. Hy het in Junie 2015 in aanmerking gekom om vir die Skotse nasionale rugbyspan gekies te word. Hy is ook ingesluit by Skotland se groep vir die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Skotse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners