Die Golden Arrows is 'n sokkerspan in Durban wat in die Premiersokkerliga speel. Die Arrows se tuisveld is die Koning Zwelithini Stadion, wat 'n kapasiteit van 10 000 toeskouers het.

Erelys Eerste Afdeling (1) 1999/00

Beroemde sokkerspelers Katlego Mashego

Kategorie:Sport in Durban Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs