Mexicali 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 75px|center|border Land Deelstaat 20px|border Baja California Koördinate Gestig op 14 Maart 1903 Oppervlakte: - Totaal 9 638,45 vk km Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking: - Totaal (2010) 936 145 - Bevolkingsdigtheid 9 712/vk km - Metropolitaanse gebied 1 155 399 Tydsone PST (UTC -8) Somertyd PDT (UTC -7) Klimaat - Tipe Subtropiese klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 22,1 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 9,5 / 37,2 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 74,5 mm Burgemeester Francisco Padilla Amptelike webwerf mexicali.gob.mx
duimnael|links|Lugfoto van Calexiko (onderkant) en Mexicali (bokant) by nag. duimnael|links|Die katedraal van Nuestra Señora de Guadalupe. Mexicali ([mexiˈkali], Spaans: Ciudad de Mexicali) is die hoofstad en tweede grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Baja California ná Tijuana, die elfde grootste stad van Meksiko en is op 14 Maart 1903 deur Agustín Sanginés gestig. Die stad het 'n bevolking van 936 145 en van 1 155 399 in die metropolitaanse gebied Mexicali/Calexiko in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 9 638,45 km².
Die naam van die stad bestaan uit Mexiko en Californie soos die susterstad Calexiko in Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Mexicali is geleë digby die Coloradorivier naby die skiereiland Neder-Kalifornië aan die grens tot die Amerikaanse deelstaat Kalifornië net oos van San Diego en Tijuana, asook net suidwes van Phoenix, Arizona. Net suidoos mond die Coloradorivier in die Golf van Kalifornië uit.
Kategorie:Hoofstede in Meksiko