Elista (Russies: Эли́ста of Элиста́; Kalmikies: Элст, Elst) is die hoofstad van die Republiek van Kalmikië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die naam kom van elsn, die Kalmikiese woord vir "sanderig". Die bevolking in 2014 was 108 608.
Eksterne skakels Inligting oor Elista Elista-portaal
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië