Wladikafkaz (Russies: Владикавказ; Osseties: Дзӕуджыхъӕу, Dzæwdžyqæw) is die hoofstad van die Republiek Noord-Ossetië-Alanië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Terek-rivier geleë, aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte. Die bevolking in 2013 was 308 285.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels Wladikafkaz

Kategorie:Nedersettings in Rusland