Jakoetsk (Russies: Яку́тск; Sacha: Дьокуускай, Djokoeskai) is die hoofstad van die Republiek van Sacha (Jakoetië), ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Lena-rivier geleë, sowat 450 km van die Noordpoolsirkel. Die bevolking in 2013 was 286 456.
Eksterne skakels Sacha Foto's Jakoetsk by AskYakutia.com
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland