Tsjerkessk (Russies: Черке́сск) is die hoofstad van die Republiek van Karatsjai-Tsjerkessië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2013 was 126 206.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Rusland