Machatsjkala (Russies: Махачкала́; Awaars: МахIачхъала; Lesgies en Kamoeks: Магьачкъала, Mağaçqala) is die hoofstad van die Republiek van Dagestan, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die weskus van die Kaspiese See geleë. Die bevolking in 2014 was 578 332.

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland