Naltsjik (Russies: На́льчик; Kabardies: Налшык; Karatsjai-Balkaries: Нальчик) is die hoofstad van die Republiek van Kabardino-Balkarië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte geleë, sowat 100 km noordwes van Beslan (in die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië). Die bevolking in 2013 was 239 098.
Eksterne skakels Nalcik. Amptelike webtuiste van Kabardino-Balkarië Naltsjik-portaal Kaart van Naltsjik
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland