Gorno-Altaisk (Russies: Го́рно-Алта́йск; Altais: Туулу Алтай, Toe-oeloe Altai) is die hoofstad van die Republiek van Altai, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is 3 641 km oos van Moskou geleë. Die bevolking in 2013 was 60 828.
Eksterne skakels Foto's
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland