Maikop (Russies: Майкоп; Adigies: Мыекъуапэ, Mijekoeape) is die hoofstad van die Republiek van Adigea, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die regteroewer van die Belaja-rivier, ’n sytak van die Koeban. Die bevolking in 2014 was 144 544.
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland