Blagowesjtsjensk (Russies: Благове́щенск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Amoer-oblast. Die bevolking in 2014 was 220 077.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland