Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Woronezj-oblast.

Woronezj (Russies: Воро́неж) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Woronezj-oblast. Dit is aan weerskante van die Woronezj-rivier geleë, 12 km van waar dit in die Don-rivier vloei. Die bevolking in 2014 was 1 014 610.

duimnael|links|300px|Woronezj

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels Voronezh.Net Amptelike webtuiste Woronezj-staatsuniversiteit

Kategorie:Nedersettings in Rusland