Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Iwanowo-oblast.

Iwanowo (Russies: Иваново) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Iwanowo-oblast. Die bevolking in 2013 was 409 075.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Iwanowo-portaal Ivanovo city site

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland