Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kaloega-oblast.
Kaloega (Russies: Калуга) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kaloega-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, 160 km suidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 336 726.
Geografie Klimaat Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 4,4 °C, die gemiddelde jaarlikse reënval 696 millimeter.
Eksterne skakels Inligting oor die streek Kaloega-forum Foto's
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland