Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kirof-oblast.
Kirof (Russies: Киров), voorheen bekend as Wjatka (Вя́тка) en Chlinof (Хлы́нов), is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kirof-oblast. Dit is aan die Wjatka-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 483 176.
Eksterne skakels Wjatka. Materiaal vir die Geskiedenis van die XVII en XVIII Eeu (1887) (Вятка. Материалы для истории города XVII и XVIII столетий) by Runivers.ru in DjVu- en PDF-formaat
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland