Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wladimir-oblast.
Wladimir (Russies: Влади́мир) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wladimir-oblast. Dit is aan die Kljazma-rivier en sowat 200 km oos van Moskou geleë. Die bevolking in 2013 was 347 930.
Galery
Eksterne skakels Amptelike webtuiste Inligting oor die stad Wladimir en die Goue Ring
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland