Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wologda-oblast.

Wologda (Russies: Во́логда) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wologda-oblast. Dit is aan die Wologda-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 306 487.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Foto-argief Portaal van Wologda

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland