Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Brjansk-oblast.
Brjansk (Russies: Брянск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Brjansk-oblast. Dit is 379 km suidwes van Moskou geleë. Die bevolking in 2019 was 404 793.
Geografie Klimaat Die klimaat is gematig kontinentaal. Die somers in oblast is warm en sonnig.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland