Pomatomidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus en een spesie. Die familie het twee dorsale vinne en skerp tande.

Genus Pomatomus Pomatomus saltatrix – Elf

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse