Nemipteridae is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is 5 genera met ten minste 65 spesies wat hoort tot dié familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Agtergrond Die visse van die familie is nie van veel waarde as 'n hengelvis nie en kom voor in die tropiese en subtropiese Indiese en Pasifiese area.
Genera Die volgende spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Nemipterus Parascolopsis Pentapodus Scaevius Scolopsis Scolopsis bimaculata - Dubbelvlek-stekelwang Scolopsis ghanam - Bleekband-stekelwang Scolopsis vosmeri - Silwerflits stekelwang
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse