Die Rooiseester (Patiria granifera) kom slegs aan die wes-, suid-, en ooskus van Suid-Afrika voor. Sy kleur is oranje tot rooi en hy word tot 8cm breed. Hy kom voor in tussengety rotspoele.
Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Verwysings
Kategorie:Seesterre