Die Forestwaterval is 'n waterval in Mpumalanga, Suid-Afrika tussen Sabie en Graskop. Die skilderagtige waterval is in 'n bosbouplantasie in die Mac-Macrivier geleë, by die koördinate .
Die jaarlikse Forest-to-Falls bergfietswedren, asook die SASOL-tydren vind in die omgewing van die waterval plaas.
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika