Die Sabiewaterval is in die Sabierivier, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is in Sabie net langs die R532-streeksroete brug wat oor die Sabierivier gaan. Die waterval lê 966 meter (3 169 voet) bo seevlak.

Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika