Noyon is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Pikardië, in die département Oise. Noyon het 'n bevolking van ongeveer 14 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 18 km².
Geboortes Johannes Calvyn (1509-1564), protestantse hervormer, stigter van Calvinisme
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Hauts-de-France Kategorie:Nedersettings in Hauts-de-France