Die Elandsrivierwaterval is in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is 75m hoog en die Elandsrivier stort oor die val. Die waterval is tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder. Padlangs deur Suid-Afrika. 2010
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika