Josefsdal is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die naaste dorp is Barberton en is verbind met die R40 hoofpad vanaf die grenspos. duimnael|'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.

Suid-Afrika Eswatini Grensposnaam Josefsdal Bulembu Streek Mpumalanga Naaste dorp Barberton Pad R40 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 13 712 3891 Faksnommer +27 (0) 13 712 3891 Besigheidsure – Reisigers 08:00 – 16:0008:00 – 16:00 Besigheidsure – Algemeen 08:00 – 16:00

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini