Skilpadshek is 'n grenspos in die Noordwes op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Aan die Botswanakant staan die grenspos bekend as Pioneer Gate. Die N4 nasionale pad begin hier. Die naaste groot dorp is Zeerust, 52 km verder ooswaarts.
Suid-Afrika Botswana Grensposnaam Skilpadshek Pioneer Gate Streek Noordwes Suide van Botswana Naaste dorp Zeerust Lobatse Pad N4 A2 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 18 366 0011 Faksnommer +27 (0) 18 366 0012 Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 00:00 06:00 - 00:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in Noordwes