duimnael|Grenspos Sendelingsdrift na Namibië Sendelingsdrif(t) in die Richtersveld is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië. Verkeer gaan met 'n pont oor die Oranjerivier teen R150 per voertuig. Die grenspos is gewoonlik oop vanaf 8:00 tot 16:00. Hier is ook die hoofhek van die Richtersveld Nasionale Park (deel van die ǀAi-ǀAis/Richtersveld Oorgrenspark). Selfoonontvangs in die omgewing is beperk.

Bibliografie Green, Douglas G.: To the river's end. Kaapstad: Howard B. Timmins, s.j.

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Kategorie:Grense van Namibië Kategorie:Grense van Suid-Afrika