Leandra is 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika by die N17 nasionale pad. Die dorpie is 20 km wes van Kinross. Die naam is 'n samestelling van twee woongebiede naamlik Leslie en Eendrag.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga