Adam is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groep bestaan uit die akteur Reynardt Hugo (dr. Tertius Jonker van Binneland), die sanger Kyle Grant en die musikant Hugo Ludik. Hulle gelyknamige debuutalbum, Adam, is op 31 Maart 2011 uitgereik.
Diskografie Adam, Luisternet Musiek, 2011 Vir Jou Gemaak, Luisternet Musiek, 2012 Goud, Luisternet Musiek, 2014
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Die groep se webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe