Masiela Lusha (23 Oktober 1985), is 'n Amerikaanse aktrise, digter, romanskrywer, en humanitêre. Fox News Channel Celebrity Birthdays. Accessed April 20, 2009. Sy is in Tirana, Albanië gebore. Sy is die bekendste vir haar rol as Carmen Lopez, die besige superma op die ABC-televisiereeks George Lopez, wat haar 'n Young Artist Award-toekenning besorg het.
Lusha het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.
Filmografie 2000: Father's Love, Lisa 2001: Summoning, Grace 2001: Lizzie McGuire, Model 2002: George Lopez, Carmen Lopez (101 episodes) 2003: Clifford's Puppy Days, Nina (46 episodes) 2004: Cherry Bomb, Kim 2005: Unscripted 2006: Law and Order: Criminal Intent, Mira 2007: Time of the Comet, Agnes 2008: Blood: The Last Vampire, Sharon 2009: Ballad of Broken Angels: Harmony, Harmony 2009: Lopez Tonight 2010: Kill Katie Malone, Ginger 2010: Of Silence, Annabelle 2010: Signed in Blood, Nina 2011: Under the Boardwalk: The Monopoly Story 2011: Tough Business, Grace 2011: Science of Cool
Bibliografie
Poësie Inner Thoughts (1999) Drinking the Moon (2005) Amore Celeste (2009) The Call (2010)
Prosa The Besa' (2008)
Kinderboeke Boopity Boop Writes Her First Poem (2010) Boopity Boop Goes to Hawaii (2011)
Galery
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse digters Kategorie:Albanese Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse vertalers