Die Sitadel van die Ho-dinastie (Viëtnamees: Vườn quốc gia Phong Nha-Kẻ Bàng) is 'n sitadel in die Sosialistiese Republiek van Viëtnam, in die provinsie van Thanh Hoa. Die sitadel van die Ho-dinastie lê 40 km van die Suid-Chinese See en 150 km suid van Hanoi. Die sitadel is in 2011 as een van UNESCO se wêrelderfenisgebiede gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Thanh Hoa Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Viëtnam