Die Universiteit van Oos-Anglië (Engels: University of East Anglia; ook bekend as die UEA) is 'n universiteit in Norwich, in oostelike Engeland. Die UEA is in 1963 gestig en het sy 50ste verjaarsdag in 2013 gevier. In 2012, volgens Times Higher Education, was die universiteit die 10de beste universiteit ter wêreld wat jonger as 50 jaar is.Times Higher Education (Mai 2012) Die UEA is ook bekend vir sy hoë mate van studentetevredenheid, en in 2013 het dit die hoogste mate van studentetevredenheid in die land gehad.Times Higher Education (April 2013)

Verwysings

Eksterne skakels http://www.uea.ac.uk/ - Die universiteit se webwerf.

Kategorie:Britse universiteite‎