Nezahualcóyotl 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Deelstaat 20px|raam México Koördinate  Gestig op 23 April 1963 Oppervlakte:    - Totaal 63,74 vk km  Hoogte bo seevlak 2 220 m Bevolking:    - Totaal (2020) 1 077 208  - Bevolkingsdigtheid 17 026,4/vk km  - Metropolitaanse gebied 21 804 515 Tydsone UTC -6 (CST) Somertyd UTC -5 (CDT) Burgemeester Adolfo CerquedaRebollo Amptelike webwerf neza.gob.mx

duimnael|links|upright|Standbeeld van Nezahualcóyotl Nezahualcóyotl (Spaans: Ciudad Nezahualcóyotl, [sjuˈðað nesawalˈkoʝotɬ], of kort Ciudad Neza) is die tweede grootste stad in die Meksikaanse deelstaat México ná Ecatepec de Morelos en dit is op 23 April 1963 gestig. Die stad het in 2020 'n bevolking van 1 077 208 en van 21 804 515 in die metropolitaanse gebied van Meksikostad gehad en beslaan 'n oppervlakte van 63,74 km².

Nezahualcóyotl is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net suid van Ecatepec de Morelos en is een van die armste stede in Meksiko. Die stad is vernoem ná Nezahualcoyotl, 'n magtige heerser van die Asteke tussen 1429 en 1472, wat dié gebied beheers het. Die naam beteken "vastende kojote" in Nahuatl. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Meksiko