Bochum kan na een van die volgende verwys:
Bochum, Duitsland, 'n stad in westelike Duitsland. Bochum, Limpopo, dorp in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Suid-Afrika. Senwabarwana, dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, voorheen bekend as Bochum.