+ Piauí 130px|border 100px| Vlag van Piauí Wapen van Piauí 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Teresina Grootste stad Teresina Oppervlakte 251 529,186 km² Bevolking   - Totaal   - Digtheid 3 119 015 (2010) 12,4 inw./km² Goewerneur Wilson Nunes Martins Visegoewerneur Antônio José de Moraes Souza Filho MOI (2005) 0,703 – Tydsone UTC-3

Piauí (uitgespreek [piaˈwi]) is een van die 26 state in Brasilië. Piauí se hoofstad en grootste stad, Teresina, het 'n bevolking van 893 246 in 2007 gehad.

Demografie Etniese groepe in 2007

Etniese groep Persent BevolkingBruin71,8%2 272 000Wit23,4%739 000Swart4,6%145 000Ander0,6/7%~46 000