duimnael|380px|Die sitadel van Namen teen die Maas-rivier.

'n Sitadel is 'n vesting of fort wat 'n stad beheers.HAT, Tweede uitgawe, sesde druk, 1987

Die sitadel is gewoonlik in stervormige kasteel wat selfstandig verdedigbaar is. Dit kan twee doele dien: om die inwoners van die stad onder bedwang te hou ('n dwangkasteel); of om weerstand te kan bied as die stad aangeval word ('n toevlugsoord).

Die woord is afgelei van die Italiaanse città ideale: die ideale stad, in die Renaissance ontwerp deur Italianers.

Verwysings

Kategorie:Fortifikasie Kategorie:Militêre strategie