Belhar is 'n voorstad van Kaapstad op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die Belydenis van Belhar is hier tydens 'n algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in 1982 geformuleer.
Sien ook Belydenis van Belhar
Kategorie:Voorstede van Kaapstad