100px|regs|
.ss is die Internet-topvlakdomein vir Suid-Soedan. Die domein is op 10 Augustus 2011 deur die Internasionale Telekommunikasie-unie toegekenIt’s official: South Sudan to get .ss Domain Incite, 11 Augustus 2011 nadat die land op 9 Julie 2011 van Soedan afgestig is. Dit stem ooreen met die land se 2-letter ISO 3166-1-kode: SS.
Die domein was aanvanklik omstrede omdat SS met die Schutzstaffel geassosieer kan word.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine
Verwysings
ss Ss