Somerset120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap SomersetHoofstad TauntonOppervlakte4 171 km²Bevolking956 700 (2017)Bevolkingsdigtheid229 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekSuidwes-EngelandAdministratiewe setel TauntonISO 3166-2:GB-SOMOppervlakte3 451 km²Bevolking555 200 (2017)Bevolkingsdigtheid160 inw./km²Webtuistehttp://www.somerset.gov.uk/Distrikte en unitêre owerhedeLêer:Somerset Ceremonial Numbered.png Suid-Somerset Taunton Deane (Stad) Wes-Somerset Sedgemoor Mendip Bath and North East Somerset (Unitêre owerheid) Noord-Somerset (Unitêre owerheid)
Somerset (uitgespreek /ˈsʌmərsɛt/), histories ook Somersetshire, is 'n graafskap aan die suidelike oewer van die Bristolkanaal. Die seremoniële graafskap met 'n oppervlakte van 4 172 km² sluit naas die nie-metropolitaanse graafskap, wat deur die Somerset-graafskapsraad (Somerset County Council) geadministreer word, ook Bath and North East Somerset en Noord-Somerset in, wat onder die beheer van unitêre owerhede (unitary authorities) val. Die administratiewe setel (county town) van die nie-metropolitaanse graafskap is Taunton, van die unitêre owerheid Bath and North East Somerset is Bath en van die unitêre owerheid North Somerset is Weston-super-Mare.
Somerset grens in die suidweste aan Devon, aan Dorset in die suidooste, Wiltshire in die ooste en Gloucestershire en die stad Bristol in die noorde.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland