Oshoek is in Mpumalanga en is die grootste grenspos tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die N17 nasionale pad begin hier. Aan die Eswatini-kant van die grens loop die pad na Mbabane, die hoofstad. Die grenspos staan bekend as Ngwenya aan Eswatini se kant. Die grenspos is oop tussen 07:00 en 22:00.
duimnael|'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.
Suid-Afrika Eswatini Grensposnaam Oshoek Ngwenya Provinsie Mpumalanga Naaste dorp Hartbeeskop Mbabane Pad N17 MR3 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 17 882 0138/9 Faksnommer +27 (0) 17 819 3481 Besigheidsure - Reisigers 07:00 - 22:0007:00 - 22:00 Besigheidsure - Algemeen
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini