Jeppesrif (Engels: Jeppes Reef) is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die grenspos is bykans by die noordelikste punt van Eswatini. Die grenspos is bekend as Matsomo aan die Swazikant. Die R570 hoofpad verbind die grenspos met die N4 nasionale pad.Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 Mapstudio Tourist Map. Mpumalanga'Lowveld.
Suid-Afrika Eswatini Grensposnaam Jeppesrif Matsomo Streek Mpumalanga Pad R570 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 13 781 0382 Faksnommer +27 (0) 13 781 0383 Besigheidsure – Reisigers 07:00 – 20:00 07:00 – 20:00 Besigheidsure – Algemeen 08:00 – 16:00
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga