__NOTOC__ Die Sabierivier vloei in Mpumalanga, Suid-Afrika en in Mosambiek. Die rivier ontspring in 'n klomp stroompies op die oostelike hang van die Mauchsberg en op die eskarp van die Drakensberg tussen Lydenburg en Sabie. By Sabie gaan die rivier oor die Sabiewaterval en deur 'n diep ravyn. Hierna vloei dit deur die benede-Laeveld voordat die Sandrivier noordoos van Skukuza by die Sabie aansluit om verder stroomaf na Mosambiek te vloei waar dit by die Komatirivier aansluit op pad na die Indiese Oseaan toe.
Die naam van die rivier is afgelei van die Sjangaanwoord uluSaba wat 'gevreesde rivier' beteken na aanleiding van die baie krokodille wat eens in die rivier gewoon het.
Sytakke Die rivier het etlike sytakke insluitend:http://www.dwaf.gov.za/IWQS/rhp/state_of_rivers/state_of_crocsabieolif_01/sabie_eco_5.05.html
duimnael|regs|300px|Net oos van die Lebomboberge is die Corumanadam in Maputoprovinsie, Mosambiek, die grootste opgaardam in die Sabie
Oorsprong Long Tompas by
Monding by
Vislewe Die Laeveld-kurper (Serranochromis meridianus) kom in die rivier voor.
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mosambiek Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin