Die Lydenburgwaterval is geleë by Hydra in die Dorpsrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika.B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995 Die waterval is 16 km noordoos van Lydenburg en is 245 m hoog.
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika